Newman se Voëls Volgens Kleur

Newman se Voëls Volgens Kleur

Newman se Voëls Volgens Kleur - Suid-Afrika se algemene voëls gerangskik volgens kleur en grootte (Afrikaans, Paperback, Nuwe Uitgawe)

R 461.00

Loot · checked 10 days ago

View at Loot

2 offers · 2 retailers

Save R 26.00 at Takealot

Takealot sells it for R 435.00. Compare every offer

Average
R 461.00
Lowest seen
R 319.00
Highest seen
R 461.00
Last change
R 18.00
First indexed
10 Apr 2024
Retailer
Loot

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Newman se Voëls volgens Kleur bied vir die beginnervoëlkyker ’n vinnige, eenvoudige manier om Suider-Afrika se algemeenste voëls volgens hul kleur te identifiseer. Die vierde uitgawe van dié nuttige geïllustreerde gids is bygewerk met die nuutste gewone voëlname, uitgebreide habitatinligting en die mees onlangse verspreidingkaarte. Die leersame inleiding bevat praktiese wenke oor die uitken van voëls, inligting oor voëlanatomie en -klassifikasie, en raad oor waar om vir voëls te soek en wat jy op só ’n uitstappie moet inpak.