
Nils Holgersson se wonderbaarlike reis
rated at Takealot · checked 8 days ago
2 offers · 2 retailers
Best price PriceFind tracks
No other tracked retailer beats this price. Compare every offer
- Average
- R 245.00
- Lowest seen
- R 245.00
- Highest seen
- R 245.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 08 Jan 2024
- Retailer
- Takealot
Description
Wie ken nie die seun met die klompe en die wit slaapmussie wat op 'n gans Lapland toe vlieg nie? Dit is natuurlik Nils Holgersson! Nils, wat op 'n plaas in Swede bly, verander in 'n kabouter en beland op die rug van 'n mak gans genaamd Maarten.
Wie ken nie die seun met die klompe en die wit slaapmussie wat op 'n gans Lapland toe vlieg nie? Dit is natuurlik Nils Holgersson! Nils, wat op 'n plaas in Swede bly, verander in 'n kabouter en beland op die rug van 'n mak gans genaamd Maarten. Saam met 'n swerm wildeganse, emigreer hy en Maarten Lapland toe. Op pad beleef hulle groot avonture en maak hulle 'n klomp vriende soos meneer Emerik, die hooghartige ooievaar, en Donsie, die grys gans met die af vlerk. Maar hulle moet ligloop vir Smirre, die geslepe jakkals..