
Nina en die Crazy Klere
Nina en die Crazy Klere (Afrikaans, Paperback)
R 188.00
Loot ยท checked 3 days ago
- Average
- R 180.00
- Lowest seen
- R 172.00
- Highest seen
- R 188.00
- Last change
- -R 16.00
- First indexed
- 07 Dec 2024
- Retailer
- Loot
Description
Nina en Jessie woon die Eksotiese Eksperimente Ekspo by. Dit is die beste ooit! Hulle verkyk hulle aan al die slim uitvindings. Die pet het ook saamgekom, want Nina wil die briljante professor Crower vra om dit te ondersoek. Daar is dalk 'n wetenskaplike verklaring vir die pet se kragte. Maar dan raak die pet weg . . .