NLV Mnr & Mev Geskenkbybel (Wit)

NLV Mnr & Mev Geskenkbybel (Wit)

NLV Mnr & Mev Geskenkbybel (Wit) (Afrikaans, Leather / fine binding)

R 459.00

Loot · checked 21 days ago

View at Loot
Average
R 436.00
Lowest seen
R 411.00
Highest seen
R 459.00
Last change
-R 28.00
First indexed
06 Feb 2025
Retailer
Loot

Description

’n Pragtige nuwe uitgawe van die gewilde NLV-vertaling! Ideaal as geskenk vir egpare.

Die Nuwe Lewende Vertaling kombineer Skrifgetrouheid met ’n dinamiese, duidelike skryfstyl wat God se Woord kragtig oordra aan almal wat dit hoor en lees. Dit dra die boodskap van die oorspronklike tale oor in gemaklike Afrikaans. Die Nuwe Lewende Vertaling nooi lesers om die Bybelse teks hul eie te maak en God se verhaal vir hul eie lewe en die wêreld te ontdek. Dit beskik oor die volgende kenmerke:

• Volledige teks van die NLV met verduidelikende voetnote
• 10-punt lettergrootte
• Dubbelkolom-uitleg
• 8 volkleur-kaarte
• Kunsleer-omslag
• 1400 bladsye, silwergerand
• Merklint
• Duimgrepe