2 offers · 2 retailers
Best price PriceFind tracks
No other tracked retailer beats this price. Compare every offer
- Average
- R 211.85
- Lowest seen
- R 149.00
- Highest seen
- R 225.00
- Last change
- R 76.00
- First indexed
- 11 Aug 2023
- Retailer
- Takealot
Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.
Description
Fisika, die metafisiese, en soms selfs wetenskapfiksie word onder meer verweef in die bekroonde skrywer Tom Dreyer se debuutbundel, Nou in infrarooi. Soos die titel suggereer, gaan dit hier oor dit wat sigbaar is versus dit wat ni deur blote sig waarneembaar
is nie.
Die gedigte begin in die konkrete. Met fyn waarneming word bestaande plekke - sommige naby en ander ver - taktiel uitgebeeld. Dit is veral waar in die vele reisgedigte en natuurgedigte. Hiermee saam hang die verkenning van die onsigbare: van identiteit, 'n soeke na waar jy hoort, en van die mens se nietigheid binne die onmeetbare ruimtelike bestel. Ook verlange, weemoed en liefde word in hierdie bundel verken. Die eerlike, ontroerende liefdesgedigte, ontdaan aan sentiment, tel onder die bundel se vele hoogtepunte.
Dit is 'n po tika gekenmerk deur die evokatiewe gebruik van klank, en die keuse van die presiese resonante woord. 'n Bundel waarmee Dreyer hom onomwonde as digter vestig.