
Nuwe Afrikaanse Blokraaie
Nuwe Afrikaanse Blokraaie (Afrikaans, Paperback)
R 143.00
Loot ยท checked Today
- Average
- R 116.89
- Lowest seen
- R 38.00
- Highest seen
- R 150.00
- Last change
- -R 105.00
- First indexed
- 12 Jun 2024
- Vendor
- Loot
Heidri Mittendorf is 'n bekende en ervare blokkiesraaiselkenner en -opsteller. Die Nuwe Afrikaanse Blokraaie bevat 60 blokraaie wat opgelos word met leidrade asook 10 woordsoeke en 10 kriskras gebaseer op algemene kennis. Al die antwoorde word ook verskaf. Dit sal ure se blokraaigenot verskaf aan blokraailiefhebbers.