Nuwe alles-in-een: Diep in die bos: Vlak 4: Leesboek 4: Graad R

Nuwe alles-in-een: Diep in die bos: Vlak 4: Leesboek 4: Graad R

Nuwe alles-in-een: Diep in die bos: Vlak 4: Leesboek 4: Graad R (Afrikaans, Paperback)

R 94.00

Loot · checked Yesterday

View at Loot
Average
R 94.00
Lowest seen
R 94.00
Highest seen
R 94.00
Last change
R 0.00
First indexed
24 Sep 2026
Retailer
Loot

Description

Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op ’n leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel. Fokus: Ouditiewe diskriminasie: Watter klanke word genoem? Visuele diskriminasie: Figuur-agtergrondonderskeiding. Maak leerders bewus van stilte/geluid, asook harmonieuse geluide teenoor gerase. Benoem emosies in storie uitgebeeld, rolspel die emosies.

Similar products