
Nuwe Alles-In-Een: Fienie fee se skoenwinkel : Vlak 7: Leesboek 3 : Graad R: Gegradeerde Leesreeks
Marina van Eeden, Zelda Vorster
Takealot · checked 8 days ago
- Average
- R 87.00
- Lowest seen
- R 87.00
- Highest seen
- R 87.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 22 Sep 2026
- Retailer
- Takealot
Description
Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op 'n leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel.
Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op 'n leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel. Fokus: Leesvaardighede: Lees van links na regs, interpreteer illustrasies, aanvangsklanke van geselekteerde woorde en leestekengebruik; Woordeskatuitbreiding van verskeidenheid skoene, verskeidenheid diere in storie, versamelname en meervoude; Herkenning van getalle.