
Nuwe alles-in-een: Mamma: Vlak 2: Leesboek 4: Graad R
Nuwe alles-in-een: Mamma: Vlak 2: Leesboek 4: Graad R (Afrikaans, Paperback)
R 94.00
Loot · checked Yesterday
- Average
- R 74.00
- Lowest seen
- R 60.00
- Highest seen
- R 94.00
- Last change
- R 20.00
- First indexed
- 31 Jan 2023
- Retailer
- Loot
Description
Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op n leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel. Fokus: Woordeskatuitbreiding: meubels en voorwerpe in die kombuis, eetgerei, kossoorte, take in en om die huis, beroepe van gesinslede. Pas aan by tema: Wat mag JY in die huis doen?