
Nuwe Alles-In-Een: Name, name, name: Vlak 7: Leesboek 4: Graad R: Gegradeerde Leesreeks
Nuwe Alles-In-Een: Name, name, name: Vlak 7: Leesboek 4: Graad R: Gegradeerde Leesreeks (Afrikaans, Paperback)
R 94.00
Loot · checked Today
- Average
- R 94.00
- Lowest seen
- R 94.00
- Highest seen
- R 94.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 24 Sep 2026
- Retailer
- Loot
Description
Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op n leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel. Fokus: Herhalende teks. Onderwyser en leerders lees saam. Konsep van die gedrukte woord, herkenning van aanvangsklanke en hoe dit geskryf word; Verskille/ooreenkomste tussen sinne wat leerders moet lees; Bewusmaking van aanvangsklanke in geselekteerde woordeskat.
