Nuwe Alles-In-Een: Nee, Ella, nee!: Vlak 5: Leesboek 1: Graad R: Gegradeerde Leesreeks

Nuwe Alles-In-Een: Nee, Ella, nee!: Vlak 5: Leesboek 1: Graad R: Gegradeerde Leesreeks

Nuwe Alles-In-Een: Nee, Ella, nee!: Vlak 5: Leesboek 1: Graad R: Gegradeerde Leesreeks (Afrikaans, Paperback)

R 94.00

Loot · checked 2 days ago

View at Loot
Average
R 57.00
Lowest seen
R 57.00
Highest seen
R 94.00
Last change
R 37.00
First indexed
13 Apr 2022
Retailer
Loot

Description

Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op ’n leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel. Fokus: Diskriminasie van verskille en ooreenkomste in herhalende frases; Ontwikkeling van liggaamsbeeld en name van liggaamsdele; Ontwikkeling van denkvaardighede, ruimtelike vaardighede, interpreteer en redeneer.