
Nuwe alles-in-een: Net een sak meel: Grootboek 3: Graad 2
Nuwe alles-in-een: Net een sak meel: Grootboek 3: Graad 2 - Huistaal (Afrikaans, Paperback)
R 302.00
Loot · checked Today
- Average
- R 302.00
- Lowest seen
- R 302.00
- Highest seen
- R 302.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 25 Sep 2026
- Retailer
- Loot
Description
Die grootboeke stel die leerders bekend aan n verskeidenheid tekstipes. Die boeke sluit storieteks, eenvoudige feiteteks, rympies, raaisels, grappies en grafiese teks in en is spesiaal ontwikkel om n groot verskeidenheid gedrukte tekskenmerke op informele wyse aan die leerders bekend te stel. Die moeilikheidsgraad van die Grootboeke neem toe van die eerste maklike herhalende teks in Grootboek 1 tot in Grootboek 16 waar n beroep gedoen word op die leerder se toenemende visuele geletterheid en taalbegrip. Die boeke is spesiaal geskryf om by die ontwikkelingsvlak, ervaringswereld en sin van humor van die Graad 2-leerder te pas. Hierdie boek sluit aan by die tema Wat ek nodig het om te leef in die leerderboek en onderwysersgids. Dit is ook so ontwikkel dat die boeke in meer as een leessessie gebruik kan word soos dit volledig in die onderrigplanne beskryf word.