Nuwe alles-in-een: Taal en leesoefenboek vir eerste addisionele taal : Graad 6

Nuwe alles-in-een: Taal en leesoefenboek vir eerste addisionele taal : Graad 6

R 189.00
4.7(3)

rated at Takealot · checked Today

View at Takealot

2 offers · 2 retailers

Best price PriceFind tracks

No other tracked retailer beats this price. Compare every offer

Average
R 149.00
Lowest seen
R 129.00
Highest seen
R 189.00
Last change
R 40.00
First indexed
19 May 2023
Retailer
Takealot

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Die Nuwe Alles-In-Een Graad 6 Taal- en leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal bevat alles-in-een boek - taal- en begripsoefeninge. Hierdie boek is maklik om te gebruik en bevorder leerders se taalvermoe in die klas en tuis. Die Nuwe Alles-In-Een Graad 6 Taal- en leesoefenboek sal leerders help om eksamenfiks te raak in die addisionele taal.
Die boek is gemik daarop om taalvaardighede op 'n pret, interaktiewe manier te ontwikkel. Hierdie oefenboek se leesoefeninge bevat uittreksels van kontemporere jeugboeke wat 'n leerder se verbeelding sal prikkel en sal aanmoedig om met begrip te lees. Die Nuwe Alles-In-Een Graad 6 Taal- en leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal bevat alles-in-een boek - taal- en begripsoefeninge. Hierdie oefenboek is maklik om te gebruik en bevorder leerders se taalvermoe in die klas en by die huis.

Similar products