
Nuwe alles-in-een: Waar is my eiertjie?: Vlak 4: Leesboek 1: Graad R
Nuwe alles-in-een: Waar is my eiertjie?: Vlak 4: Leesboek 1: Graad R (Afrikaans, Paperback)
R 94.00
Loot · checked 2 days ago
- Average
- R 60.00
- Lowest seen
- R 57.00
- Highest seen
- R 94.00
- Last change
- R 34.00
- First indexed
- 13 Apr 2022
- Retailer
- Loot
Description
Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op n leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel. Fokus: Lees van links na regs, diskrimineer verskille in die patroonsin. Herroeping van volgorde van gebeure. Benoem emosies in storie uitgebeeld en rolspel die emosies.