Nuwe alles-in-een wiskunde: Gr 2: Leerderboek

Nuwe alles-in-een wiskunde: Gr 2: Leerderboek

Nuwe alles-in-een wiskunde: Gr 2: Leerderboek (Afrikaans, Staple bound)

R 262.00

Loot · checked Today

View at Loot
Average
R 219.00
Lowest seen
R 170.00
Highest seen
R 262.00
Last change
R 43.00
First indexed
10 Jun 2022
Retailer
Loot

Description

Die Nuwe alles-in-een reeks kan nou spog met 'n nuwe lees- en klankprogram vir Gr 1 tot 3 om gedeelde, begeleide en selfstandige lees in die klaskamer te bevorder. Dit is ontwikkel volgens doe beginsels en doelwitte van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring. Die leerfokus van hierdie boek is om fonemiese bewustheid te bevorder. Leerders moet daarvan bewus wees dat spraak uit 'n reeks klanke bestaan, hulle moet individuele klanke herken, asook die manier waarop klanke woorde en woorde sinne vorm.

Similar products