Nuwe Woordeboek Sonder Grense

Nuwe Woordeboek Sonder Grense

Nuwe Woordeboek Sonder Grense - Gr 6: Workbook [Eeste en Tweede Addisionele Taal leerders] (Afrikaans, Paperback)

R 98.00

Loot · checked 2 days ago

View at Loot
Average
R 57.00
Lowest seen
R 57.00
Highest seen
R 98.00
Last change
R 41.00
First indexed
27 Jan 2023
Retailer
Loot

Description

Nuwe woordeboek sonder grense is 'n woordeboek, gekonseptualiseer en wetenskaplik saamgestel vir eerste en tweede addisionele taal-leerder van Afrikaans vanaf graad 4 tot graad 12. Dit word ondersteun deur die gewilde Nuwe Afrikaans sonder grense handboekreeks. Die woordeboek is maklik om te gebruik omdat daar 'n lys van Engelse vertalings van al die inskrywings agterin is. Leerders kan dus die Engelse word opsoek en dan na die regte Afrikaans word blaai om die definisie en voorbeeldsinne te lees.