
Om Te Onthou
Om Te Onthou - Versamelbundel Ter Viering Van Die Digter Se 85ste Jaar (Afrikaans, Paperback, illustrated edition)
R 52.00
Loot · checked 28 Sep 2026
- Average
- R 20.00
- Lowest seen
- R 20.00
- Highest seen
- R 52.00
- Last change
- R 32.00
- First indexed
- 26 Nov 2022
- Retailer
- Loot
Description
Hennie Aucamp het in 'n huldeblyk na Toerien se dood opgemerk dat Om te onthou beslis meer aandag verdien as wat dit by verskyning gaande gemaak het: "[Barend was] 'n man vir alle seisoene, veral vir die herfs en die winter. Maar weerkerende motiewe is daar tog: die natuur, die liefde, die kunste. En hierin is hy, ondanks sy ironie en satires, 'n aartsromantikus."