Om Teen Treine te Skree: 11 Nuwe Dramas vir Hoërskole
R 289.00
Takealot · checked Today
2 offers · 2 retailers
Best price PriceFind tracks
No other tracked retailer beats this price. Compare every offer
- Average
- R 289.00
- Lowest seen
- R 289.00
- Highest seen
- R 289.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 22 Sep 2026
- Retailer
- Takealot
Description
Die bundel bevat elf nuutgeskrewe dramas met as sentrale tema tieners se smagting na aanvaarding en om as jong volwassenes in die samelewing hul eie identiteit te vind. Die tekste wys onder meer hoe tieners as helde en gewilde mense deur hul medemens gesien wil word. Fanie Viljoen beskryf hierdie drome en smagting as 'n "reis na nêrens" in sy bydrae. In "Reënblom" word vertel van die Namamense, wat smag na reën, en weer kan lag en sing omdat 'n kind vir die ouer mense uitkoms gee.