
Omdat Ek So Lief is Vir Jou
Omdat Ek So Lief is Vir Jou (Afrikaans, Hardcover)
R 199.00
Loot ยท checked Today
- Average
- R 199.00
- Lowest seen
- R 167.00
- Highest seen
- R 226.00
- Last change
- -R 27.00
- First indexed
- 27 Mar 2025
- Vendor
- Loot
Ysie Ysbeer weet al baie: waar die lekkerste visse swem, hoe 'n sneeuvlokkie smaak, dat die wind kan streel en byt, en wanneer die son of die maan skyn. Hy weet ook hoe ver hy van sy mamma af kan dwaal sonder dat hy in gevaar is. Daar is natuurlik dinge wat Ysie nog nie heeltemal verstaan nie, maar die antwoord op die heel belangrikste vraag ken hy goed...
