Omega, Oor En Uit

Omega, Oor En Uit

Omega, Oor En Uit - Die Storie Van 'n Opstandige Troep (Afrikaans, Paperback)

R 241.00

Loot · checked 26 Sep 2026

View at Loot
Average
R 241.00
Lowest seen
R 241.00
Highest seen
R 241.00
Last change
R 0.00
First indexed
26 Sep 2026
Retailer
Loot

Description

Van sy eerste dag as nasionale dienspligtige was Francois Verster in die sop weens sy ingebore rebelsheid. Hy vertel op skreeusnaakse wyse van sy basiese opleiding en lewe as troeponderwyser op Omega.

Hierdie geensins verromantiseerde storie bied ’n vars hoek op die Grensoorloggenre en ’n blik op hoe Afrikanermans die nuwe Suid-Afrika beleef.