
Onder Die Radar
Onder Die Radar - Stories Uit Ons Land (Afrikaans, Paperback)
R 312.00
Loot ยท checked Today
- Average
- R 319.00
- Lowest seen
- R 275.00
- Highest seen
- R 319.00
- Last change
- -R 7.00
- First indexed
- 15 Dec 2023
- Retailer
- Loot
Description
In Dana se nuwe bundel vertel hy die stories van ons land se mense, die gewone mense, mense wat sommerso onder die radar leef... Eg, warm en gevul met deernis, soos ons Dana leer ken en leer liefkry het. Hy skryf met groot nederigheid en respek oor die mense wat andersinds ongesiens lewe en in die proses verryk en verruim hy ons. Boonop is hy dikwels skreeusnaaks.