Onder Een Dak
100 Ou en Nuwe Stories
rated at Takealot · checked Today
2 offers · 2 retailers
Best price PriceFind tracks
No other tracked retailer beats this price. Compare every offer
- Average
- R 219.00
- Lowest seen
- R 165.00
- Highest seen
- R 259.00
- Last change
- R 40.00
- First indexed
- 17 Jun 2022
- Retailer
- Takealot
Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.
Description
Die ikoniese en geliefde skrywer Dana Snyman deel sy 100 gunstelingstories in 'n buksie van 'n bundel, net betyds vir Kersfees. Die stories strek van ou familiestories, reisverhale uit Dana se Weg!-dae en ware lewensdrama uit sy Huisgenoot-dae, tot intieme verhale uit sy meer onlangse werk.
Die ikoniese en geliefde skrywer Dana Snyman deel sy 100 gunstelingstories in 'n buksie van 'n bundel, net betyds vir Kersfees. Die stories strek van ou familiestories, reisverhale uit Dana se Weg!-dae en ware lewensdrama uit sy Huisgenoot-dae, tot intieme verhale uit sy meer onlangse werk. Twintig nuwe stories gaan oor rugby en oor die huidige pandemie, gesien op Dana se unieke manier.