
Onder Hoe Sterre
Onder Hoe Sterre (Afrikaans, Hardcover)
R 115.00
Loot · checked 2 days ago
- Average
- R 115.00
- Lowest seen
- R 77.00
- Highest seen
- R 432.00
- Last change
- -R 23.00
- First indexed
- 09 Oct 2022
- Retailer
- Loot
Description
Stories bevat die enigste waarhede waarvan 'n mens seker kan wees, se die gevierde storieverteller Abraham H. de Vries. In hierdie bundel verhale vra hy telkens wat die waarheid van wonderbaarlike gebeure rondom Kersfees is: Wie het soveel deernis met die mens? Wie weet so goed van ons diepste nood? Waar pas ons in? Wie sorg so sorgvuldig vir alles? Wie is die groot regisseur, wie het die script van die lewensdrama van 'n clown en sy redder geskryf? Maar hierdie verhale wil ons eintlik weer van die misterie van Kersfees bewus maak, of dit nou Kersgebeure in die Klein Karoo of in die verre berge van Assisi is. Die verhale wil ook diegene gedenk wat "die ware gees van Kersfees, die vrede op aarde en die welbehae in die mens wakker hou". Onder hoe sterre is eg Suid-Afrikaanse verhale binne die groot Kerstradisie wat n plek op elke boekrak verdien.