Ongeslyp

Ongeslyp

Ongeslyp - Skitterende Staaltjies van Lank Gelede (Afrikaans, Paperback)

R 231.00

Loot · checked Today

View at Loot
Average
R 231.00
Lowest seen
R 231.00
Highest seen
R 231.00
Last change
R 0.00
First indexed
25 Sep 2026
Retailer
Loot

Description

In die onstuimige beginjare van Alexanderbaai se diamantbedryf was dit Kingsley Seale se onbenydenswaardige taak om die blink klippies van die Hans Merensky-assosiasie skoon te maak, te waardeer en veilig in die Kaap te besorg.

In dié verantwoordelik pos het hy eindelik gesorg dat £5 miljoen se diamante ontgin en verhandel word, ten spyte van smokkelaars se vindingryke pogings om n deel van dié fortuin in hul eie sak te steek.