Ontdek Die Diereryk!

Ontdek Die Diereryk!

Ontdek Die Diereryk! (Afrikaans, Hardcover)

R 231.00

Loot · checked 28 Sep 2026

View at Loot
Average
R 231.00
Lowest seen
R 231.00
Highest seen
R 231.00
Last change
R 0.00
First indexed
25 Sep 2026
Retailer
Loot

Description

Of ’n mens nou van reenwoude, grasvlaktes, ysvelde of jou eie agtertuin praat: die diereryk is ’n skatkis vol van verstommende feite en fassinerende besonderhede. Pragtige foto's en illustrasies, feiteblokkies en boeiende brokkies maak van hierdie boek 'n ontdekkingsreis deur die wereld van soogdiere, voels en insekte.