Ontdek God Se Wil Vir Jou Lewe

Ontdek God Se Wil Vir Jou Lewe

R 199.00

Takealot ยท checked 8 days ago

View at Takealot
Average
R 199.00
Lowest seen
R 199.00
Highest seen
R 199.00
Last change
R 0.00
First indexed
22 Sep 2026
Retailer
Takealot

Description

Het jy al ooit gewonder wat God se doel vir jou lewe is? Hoe weet jy wanneer jy werklik God se roeping vir jou lewe gevind het? Joyce Meyer nooi jou uit op 'n reis na selfvertroue, vryheid en vrede deur praktiese maniere om te ontdek hoe om jou vertroue in God te bou en sy leiding te soek. As jy nie seker is of jy binne dit waarvoor jy geskape is leef nie, sal Ontdek God se wil vir jou lewe jou met meer vrede en selfvertroue laat om in God se pad te loop wat Hy vir jou bestem het.

Similar products