Ontdek met Blomme en Insekte : Boek 7
Jose Palmer & Reinette Lombard
R 74.00
Takealot · checked 7 days ago
2 offers · 2 retailers
Best price PriceFind tracks
No other tracked retailer beats this price. Compare every offer
- Average
- R 74.00
- Lowest seen
- R 74.00
- Highest seen
- R 74.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 16 Sep 2026
- Retailer
- Takealot
Description
Leer speel-speel saam met Tippie die olifant en ontdek basiese wiskunde beginsels in elke boekie. Die Tippie doen wiskunde Vlak R-reeks fokus op die boustene van wiskundige geletterdheid en gee aan jong kinders die geleentheid om verskeie vaardighede te leer en toe te pas binne spesifieke Tippietemas.
Konsepte ingesluit in hierdie reeks is, getalbegrip 1 - 10, vorms en grootte. Ruimte, meting, patrone, tyd en geld asook storiesomme.
Titels in die Tippie doen wiskunde Vlak R-reeks: 1. Ontdek in die huis 2. Leer met vorms 3. Speel op die plaas 4. Leer met troeteldiere 5. Ontdek op die strand 6. Leer met my hande 7. Ontdek met blomme en insekte 8. Leer van rand en sent 9. Ontdek in die tuin 10. Leer speel-speel meer.

What's in the box
1 x Tippie doen Wisk (Vlak R) Boek 7: Ontdek met blomme en insekte