Ontmoet God in die Stilte Inkleurboek vir Volwassenes

Ontmoet God in die Stilte Inkleurboek vir Volwassenes

R 129.00

Takealot · checked 11 days ago

View at Takealot
Average
R 129.00
Lowest seen
R 129.00
Highest seen
R 129.00
Last change
R 0.00
First indexed
24 Sep 2026
Retailer
Takealot

Description

Soms is die lewe so 'n gejaag, met afsprake en prioriteite en móét-doen-dinge wat jou dagboek vol en jou ure min maak. Te midde van hierdie gewoel smag jou siel na heilige stilword-oomblikke by God.

Hierdie Ontmoet God in die Stilte Inkleurboek vir Volwassenes help jou om weer vrede te vind by God. Elke bladsy bied tonele van stilte en rus, soos die natuur en selfs stil hoekies in die huis en tuin. Soos jy inkleur, word jou gemoed rustig, en kan jy weer God se kalm teenwoordigheid by jou ervaar.

Tel jou potlode op, word rustig en ontmoet God in die vrede wat jy so nodig het.

50 volblad-illustrasies.
12 bladsye met boekmerke, kaartjies en etikette wat ingekleur kan word.
Dik hoëkwaliteit-papier sodat enige medium gebruik kan word.
Geperforeerde bladsye, net aan een kant gedruk, wat maklik uitgeskeur kan word.
Sagteband.
130 eenkleur-bladsye.

What's in the box
1 x Boek