Oorblyfsel/Voice Over

Oorblyfsel/Voice Over

Oorblyfsel/Voice Over (Afrikaans, English, Paperback)

R 59.00−40%

Loot · checked Today

View at Loot
Average
R 99.00
Lowest seen
R 59.00
Highest seen
R 99.00
Last change
-R 40.00
First indexed
26 Nov 2022
Retailer
Loot

Description

'n Bundel met gedigte in sowel Afrikaans as Engels: die twee tale staan teenoor mekaar. Breyten noem hierdie siklus verse 'n "collage", getransformeerde 'variasies' van Darwish se werk, met sy eie stem daarin vervleg: "Magmoed Darwiesj (Mahmoud Darwish, 1941-2008) die Palestynse digter, was ’n vriend van my. "Mahmoud Darwish word beskou as die vernaamste digter, nie net van die Palestynse stryd nie, maar van die kontemporere Arabiese letterkunde. Die hooftemas in sy werk is ballingskap en ontheemdheid.