
Op die plaas (Kur 2005): Boek 4: Grade 2
Op die plaas (Kur 2005): Boek 4: Grade 2 (Afrikaans, Paperback, 1995 ed)
R 169.00
Loot ยท checked 29 Sep 2026
- Average
- R 165.00
- Lowest seen
- R 133.00
- Highest seen
- R 169.00
- Last change
- R 4.00
- First indexed
- 25 Oct 2023
- Retailer
- Loot
Description
Die teks is gemoderniseerd en vrae is bygevoeg om 'n wyer spektrum van interpretasie te dek. Volkleur illustrasies sal die kind prikkel om die teks te lees. Die leerleesprogram is ontwikkel volgens die vermoens van die ontwikkelingsvlak van die kind. Gebaseer op die klankmetode. Ook geskik vir gebruik deur niemoedertaalsprekers. Unieke heelbreinbenadering. Graad 1 tot 3: Leesboekies met pragtige volkleurillustrasies. Elke leesles word vergesel van prikkelende vrae en takies om die onderwyser se taak te vergemaklik. Pretboeke vir elk van die eerste drie skooljare, met die oog op die vaslegging van die lees- en skryfproses. Onderwyserspakket en Leerlingpakket vir Graad 1.
Similar products

Loot
Vuma Afrikaans Huistaal Vlak 3 Boek 14 Leesboek: Pret op die plaas!: Vlak 3: Boek 14: Grade 1
R 47.00

Loot
Tippie doen Wiskunde, Boek 3: Speel op die plaas
R 75.00

Loot
Avonture Op Die Plaas
R 130.00

Loot
Naweek op die Plaas
R 225.00

Loot
Avonture op die plaas
R 254.00

Loot
Avonture op die plaas
R 93.00

Loot
Sirkus op die plaas
R 80.00

Loot
'n Indringer op die plaas
R 80.00

Loot
Klein Grillie spinnekop - Vakansie op die plaas
R 109.00

Loot
Op die plaas-emosiereeks: Smiley verloor sy glimlag
R 122.00

Loot
Op die plaas-emosiereeks: Flori tel tot tien
R 147.00

Loot
Op die plaas-emosiereeks: Karamel se bene bewe
R 122.00