
Op kommando met Steyn en de Wet
Oorlogsherinneringe van lt.kol. F.F. Pienaar
rated at Takealot · checked 9 days ago
2 offers · 2 retailers
Best price PriceFind tracks
No other tracked retailer beats this price. Compare every offer
- Average
- R 149.00
- Lowest seen
- R 149.00
- Highest seen
- R 149.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 20 Sep 2026
- Retailer
- Takealot
Description
In 1902 het 'n jong Boeretelegrafis en offisier, Filip Pienaar, uit ballingskap in Portugal een van die eerste boeke oor die Boereoorlog geskryf: With Steyn and de Wet.
In 1902 het 'n jong Boeretelegrafis en offisier, Filip Pienaar, uit ballingskap in Portugal een van die eerste boeke oor die Boereoorlog geskryf: With Steyn and de Wet. 'n Maand na publikasie is die boek verban – waarskynlik vanwee verwysings in die boek na die juiste feite oor die omstrede figuur van generaal F.J. Pienaar, asook leidrade oor wat met die sogenaamde "Krugergoud" kon gebeur het. Hierdie interessante relaas is die vroee voorgeskiedenis en wat met die skrywer in die oorlog en in ballingskap in Portugal gebeur het.