Op 'n galop na Buckingham-Paleis

Op 'n galop na Buckingham-Paleis

Vertellings van 'n verloopte diplomaat

R 238.00

Takealot · checked 7 days ago

View at Takealot

2 offers · 2 retailers

Save R 159.00 at Loot

Loot sells it for R 79.00. Compare every offer

Average
R 109.00
Lowest seen
R 109.00
Highest seen
R 238.00
Last change
R 129.00
First indexed
30 Sep 2026
Retailer
Takealot

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Die subtitel, Vertellings van 'n verloopte diplomaat, wek die verwagting dat daar iets met hierdie loopbaan verkeerd gaan loop ... Juis hierin le 'n volgehoue spanningslyn.
Die subtitel, Vertellings van 'n verloopte diplomaat, wek die verwagting dat daar iets met hierdie loopbaan verkeerd gaan loop ...Juis hierin le 'n volgehoue spanningslyn. Die skrywer vertel eerlik en met humor van sy jare as junior diplomaat in Suid-Afrika Huis in Londen, in die tyd van die politieke woelinge van die onstuimige laat 50- en vroee 60tigerjare. Hy was o.m. privaat sekretaris vir die hoe kommissaris in Londen in die dae van Sharpeville en lid van eerste minister Verwoerd se afvaardiging toe Suid-Afrika weens apartheid aan die Statebond moes onttrek. Mens hoor van die blapse, die politieke binnegevegte, die gedragspatrone van bekende politieke personasies, paleisprotokol, die werk van geheime agente - dinge waaroor die man op straat net maar kan gis. Wat hierdie teks besonders maak, is die verteller se selfspot en ewewigtige terugblik op 'n veelbewoe tydvak. 'n Onderhoudende titel, lesenswaardig en insiggewend, met enkele blink komiese hoogtepunte.