
Op 'n stormsee
Op 'n stormsee - Ware verhale van Suid-Afrikaanse seereddings (Afrikaans, Paperback)
R 283.00
Loot ยท checked Today
- Average
- R 283.00
- Lowest seen
- R 283.00
- Highest seen
- R 283.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 07 Sep 2026
- Vendor
- Loot
Hier is 'n versameling gewaagde reddings vol drama en gevaar, ter viering van die NSRI se 50ste herdenking. Die stories, wat alles dek van brandende skepe tot haai-aanvalle, van sinkende vistreilers tot hallusinerende vissermanne, gaan oor die mens se konstante stryd teen sommige van die gevaarlikste vaarwaters op aarde. Dit sluit die storie in wat tot die stigting van die NSRI gelei het.

