Op Pad Met God
Op Pad Met God - 366 Grootdruk-Dagstukke: Kies 'n Lewe Wat God Eer (Hardcover)
R 257.00
Loot · checked 27 Sep 2026
- Average
- R 235.83
- Lowest seen
- R 195.00
- Highest seen
- R 257.00
- Last change
- -R 16.00
- First indexed
- 06 Aug 2024
- Retailer
- Loot
Takealot Cheapest
Op Pad Met God: 366 Grootdruk-Dagstukke: Kies 'n Lewe Wat God Eer4.9(11) Checked 18 days ago
ViewR 189.00
Loot This listing
Op Pad Met God
Checked 27 Sep 2026
ViewR 257.00
+R 68.00
Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.
Description
Wil jy jou beste lewe leef, maar jy weet nie regtig hoe om dit reg te kry nie? Stap saam met topverkoper-outeur Angus Buchan en ontdek dat jy net in God ’n waarlik buitengewone lewe kan hê.
In Op pad met God: 366 Grootdruk-dagstukke: Kies 'n lewe wat God eersal jy ontdek jy sal eers ware sukses, vrede en oorwinning smaak wanneer jy jou lewe op God en die beginsels in sy Woord bou. Die 366 grootdruk-dagstukke sal jou nader bring aan ons ewige Vriend, Jesus Christus, en jou help om die plan en doel te ontdek wat Hy vir jou lewe het. Jy sal opnuut besef die grootste seën kom wanneer jy voluit vir Hom leef.
• Topverkoper-outeur en bekende evangelis.
• 366 grootdruk-dagstukke.
• Hardeband met merklint.
• Ook beskikbaar in Engels onder die titel Living God’s Way.