Op REIS met PSALM 91: Inspirasie vir Geestelike groei

Op REIS met PSALM 91: Inspirasie vir Geestelike groei

Inspirasie Vir Geestelike Groei

R 139.00

Takealot ยท checked 4 days ago

View at Takealot
Average
R 139.00
Lowest seen
R 139.00
Highest seen
R 195.00
Last change
-R 56.00
First indexed
22 Feb 2025
Retailer
Takealot

Description

Met hierdie boekie, wat n verduideliking van Ps 91 is, probeer ek om mense te inspireer om te bly glo in die Lewende God. Ps 91 was deur die eeue vir baie Christene tot groot seen, maar nie net vir Christene nie. Baie mense het Christene geword, omdat die Here hulle uit moeilike situasies gered het. Van hulle het in hul benoudheid tot God geroep en Hy het tot hulle redding gekom. Daar is soveel wonderlike verhale van hoe die Here 'ingegryp' het en verlossing bewerk het en watter uitwerking dit op die mense se geloofslewe gehad het. Hulle het God se hand ervaar en kan nooit weer twyfel oor die bestaan van God nie en oor Sy betrokkenheid by hulle in hulle daaglikse lewe nie. Hulle het Psalm 91 'beleef'.

Similar products