Op Safari

Op Safari

Op Safari - Plakker- & speletjiesboek (Afrikaans, Paperback)

R 108.00

Loot · checked 3 days ago

View at Loot
Average
R 101.50
Lowest seen
R 95.00
Highest seen
R 108.00
Last change
-R 13.00
First indexed
25 May 2025
Retailer
Loot

Description

Dis ’n nuwe dag in die bosveld en leeu en sy groep dierevriende besluit on saam on ’n avontuur te vertrek.

Wil jy saamgaan? Daar is baie prente om in te kleur, woordsoekspeletjies, blokraaie en ander aktiwiteite.

Daar is ook ’n dubbelbladsy propvol plakkers om die pragtige landskap agter in die boek mee te versier.