Op soek na geskiedenis: Gr 10: Leerdersboek

Op soek na geskiedenis: Gr 10: Leerdersboek

Op soek na geskiedenis: Gr 10: Leerdersboek (Afrikaans, Paperback)

R 323.00

Loot ยท checked 2 days ago

View at Loot
Average
R 257.00
Lowest seen
R 223.00
Highest seen
R 323.00
Last change
R 66.00
First indexed
07 Feb 2023
Retailer
Loot

Description

Oxford Op Soek na Geskiedenis voorsien leerders en onderwysers van uitstekende, toeganklike materiaal van hoe gehalte wat aan die vereistes van die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidverklaring (KABV) voldoen. Die kursus bou leerders se selfvertroue op met spesiaal ondersteunde aktiwiteite, en deur geleenthede vir oefening en konsolidasie te bied. Verrykingsaktiwiteite maak voorsiening vir leerders wat uitmuntendheid nastreef. Kenmerke sluit in: al die noodsaaklike hulpbronne is in die teks, en 'n volkleurkaart is verskaf; toeganklike taal is maklik verstaanbaar en help leerders om onafhanklik te leer en te hersien; eksamenwoorde word in die teks belig om prestasie in die eksamen te verbeter; 'n voorbeeld van 'n eksamenvraestel stel leerders in staat om doeltreffend vir eksamens te oefen.