Openbaring Ontsluit (Sagteband)

Openbaring Ontsluit (Sagteband)

R 135.00
4.9(21)

rated at Takealot · checked 3 days ago

View at Takealot

2 offers · 2 retailers

Best price PriceFind tracks

No other tracked retailer beats this price. Compare every offer

Average
R 143.08
Lowest seen
R 115.00
Highest seen
R 229.00
Last change
-R 4.00
First indexed
30 Mar 2022
Retailer
Takealot
  • Takealot Cheapest

    Openbaring Ontsluit (Sagteband)

    4.9(21) Checked 3 days ago

    R 135.00

    View
  • Loot

    Openbaring Ontsluit

    Checked 21 days ago

    R 165.00

    +R 30.00

    View

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Hoeveel mense het al Openbaring gelees en álles verstaan? Tog sê Riekert Botha Openbaring kán verstaan word. Die sleutel lê in een spesifieke vraag: "Wat het Openbaring beteken vir die eerste mense aan wie dit geskryf was?"
Riekert kyk in Openbaring ontsluit na die volgende aspekte wat vorm gee aan hierdie Bybelboek:

- Wie was die oorspronklike ontvangers van die boodskap?
- Wat was die omstandighede waarin hulle geleef het?
- Watter spesiale behoeftes of sake het moontlik aanleiding gegee tot die skrywe van die boek?
- Wat was God se boodskap aan daardie mense in daardie tydvak en spesiale omstandighede?

Riekert bespreek dan die boodskap aan die sewe gemeentes en die sewe visioene in Openbaring teen hierdie agtergrond.
Openbaring ontsluit bied 'n verrassende, vars perspektief op die laaste boek in die Bybel. Dit is ideaal vir elkeen wat 'n verstaanbare uitleg van Openbaring wil hê.

What's in the box
1 x Boek