Opwipsprokie: Aspoestertjie
Opwipsprokie: Aspoestertjie (Afrikaans, Hardcover)
R 237.00
Loot · checked Today
- Average
- R 237.00
- Lowest seen
- R 232.00
- Highest seen
- R 237.00
- Last change
- R 5.00
- First indexed
- 26 Oct 2025
- Vendor
- Loot
Herontdek die tydlose verhaal van Aspoestertjie met hierdie betowerende opwipboek! Aspoestertjie wil graag na die prins se bal toe gaan, maar haar wrede stiefma en stiefsusters los haar by die huis. Gelukkig verskyn die towerfee betyds om seker te maak dis ’n onvergeetlike aand.
Pragtige 3D-illustrasies sal jong lesers en volwassenes boei. Elke dubbelbladsy is 'n nuwe avontuur! Hierdie interaktiewe boek is perfek vir elke boekrak en kombineer klassieke storievertelling met lieflike illustrasies.