Opwipsprokie: Die Slapende Skoonheid

Opwipsprokie: Die Slapende Skoonheid

R 189.00−12%

Takealot · checked 4 days ago

View at Takealot

2 offers · 2 retailers

Best price PriceFind tracks

No other tracked retailer beats this price. Compare every offer

Average
R 215.00
Lowest seen
R 189.00
Highest seen
R 215.00
Last change
-R 26.00
First indexed
16 Sep 2026
Retailer
Takealot

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Herontdek die tydlose verhaal van Die slapende skoonheid met hierdie betowerende opwipboek! 'n Vloek word oor die prinses en al die koning se onderdane uitgespreek wat hulle honderd jaar lank laat slaap. Baie prinse probeer deur die jare, maar net een kry dit reg om die slapende skoonheid wakker te maak.

Elke bladsy is 'n nuwe avontuur met 3D-illustrasies wat jong lesers en volwassenes sal boei. Hierdie boek is perfek vir enige boekrak en kombineer klassieke storievertelling met illustrasies wat werklik voor
jou oe lewendig word!