Opwipsprokie: Gouelokkies en die Drie Bere
Opwipsprokie: Gouelokkies en die Drie Bere (Afrikaans, Hardcover)
R 237.00
Loot · checked Today
- Average
- R 237.00
- Lowest seen
- R 199.00
- Highest seen
- R 244.00
- Last change
- -R 7.00
- First indexed
- 05 Dec 2024
- Vendor
- Loot
Herontdek die tydlose verhaal van Gouelokkies en die drie bere met ons betowerende opwipboek! Wanneer Mamma Beer, Pappa Beer en Baba Beer in die woud gaan stap, gaan die ondeunde klein Gouelokkies hulle huisie binne. Toe die bere terugkom, wag daar ’n groot verrassing op hulle . . .
Pragtige 3D-illustrasies sal jong lesers en volwassenes boei. Elke dubbelbladsy is 'n nuwe avontuur wat jou nooi om die knus beerhuisie te verken en Gouelokkies se nuuskierige eskapades te aanskou.
Pragtige 3D-illustrasies sal jong lesers en volwassenes boei. Elke dubbelbladsy is 'n nuwe avontuur wat jou nooi om die knus beerhuisie te verken en Gouelokkies se nuuskierige eskapades te aanskou.