Opwipsprokie: Sneeuwitjie en die Sewe Dwergies
R 225.00
Takealot · checked 8 days ago
2 offers · 2 retailers
Best price PriceFind tracks
No other tracked retailer beats this price. Compare every offer
- Average
- R 202.32
- Lowest seen
- R 179.00
- Highest seen
- R 225.00
- Last change
- R 46.00
- First indexed
- 16 Jun 2026
- Retailer
- Takealot
Description
Herontdek die tydlose verhaal van Sneeuwitjie en die sewe dwergies met hierdie betowerende opwipboek! Wanneer die wrede koningin van haar ontslae wil raak, bevind Sneeuwitjie haar diep in die woud. Daar kom sy af op 'n fraai huisie waar sewe dwergies woon. Hulle nooi haar om by hulle te bly, maar wat as die koningin daarvan uitvind? Elke bladsy is 'n nuwe avontuur met 3D-illustrasies wat jong lesers en volwassenes sal boei. Hierdie boek is perfek vir enige boekrak en kombineer klassieke storievertelling met illustrasies wat werklik voor jou oe lewendig word!