Oranje Boven

Oranje Boven

Nederlands Voor Zuid-Afrika

R 508.00
4.8(4)

rated at Takealot · checked 10 days ago

View at Takealot
Average
R 239.00
Lowest seen
R 235.00
Highest seen
R 508.00
Last change
R 269.00
First indexed
02 Apr 2022
Retailer
Takealot

Description

Afrikaanssprekendes het ’n voorsprong met die aanleer van Nederlands as vreemde taal, maar daar is min Afrikaanssprekendes wat Nederlands werklik vlot kan praat. Hierdie is 'n handboek wat spesifiek geskryf is met die voordeel – en nadeel! – van Afrikaans as intreepunt tot Nederlands.
Afrikaanssprekendes het ’n voorsprong met die aanleer van Nederlands as vreemde taal, maar daar is min Afrikaanssprekendes wat Nederlands werklik vlot kan praat. Hierdie is 'n handboek wat spesifiek geskryf is met die voordeel – en nadeel! – van Afrikaans as intreepunt tot Nederlands. Ehlers en Van Beek fokus op wat vir ’n Afrikaanssprekende vreemd sal wees in die Nederlands. Heelwat aandag word ook bestee aan die kultuurverskille tussen die Afrikaanse en Nederlandse samelewings wat die aanleer van die taal in konteks plaas – en menige faux pas kan verhoed! Die outeurs is gebore en getoe Nederlanders wat reeds meer as tien jaar in Suid-Afrika woon. Hulle ken die Nederlandse taal en kultuur soos net ’n moedertaalspreker dit ken.