Oskar En Die Baie Honger Draak

Oskar En Die Baie Honger Draak

Oskar En Die Baie Honger Draak (Afrikaans, Hardcover)

R 90.00

Loot · checked Yesterday

View at Loot
Average
R 90.00
Lowest seen
R 47.00
Highest seen
R 280.00
Last change
R 2.00
First indexed
02 Oct 2020
Retailer
Loot

Description

Ná ’n lang en diep slaap word die draak wakker. En hy is honger, vreeslik honger.

Die mense van die dorp stuur vir hom die klein seuntjie Oskar, en hy is net ’n klein happie! Oskar sal nie sy honger stil nie.

Maar Oskar kan kosmaak. Sulke lekker kos dat die draak hom sal mis as hy hom moet opeet ...