Ouma Hester en die Superkomeet

Ouma Hester en die Superkomeet

R 189.00

Takealot ยท checked 3 days ago

View at Takealot
Average
R 189.00
Lowest seen
R 189.00
Highest seen
R 189.00
Last change
R 0.00
First indexed
23 Sep 2026
Retailer
Takealot

Description

Meeluister-apparate, gesplitste olifantmis en geheime reaktors! Die gewetenlose generaal Kerbhala en Spesiale Taakmag T-01 is warm op ouma Hester se spoor. Voor hulle weet, word ouma Hester, Tian en Lisa betrek by 'n gemene pakt met eienaardige ruimtewesens. As hulle sending misluk, is planeet Aarde in groot gevaar!
Meeluister-apparate, gesplitste olifantmis en geheime reaktors! Sabotasie, staatsgeheime en slymerig slakke! Die gewetenlose generaal Kerbhala en Spesiale Taakmag T-01 is warm op ouma Hester se spoor. Hoe gaan hulle uit die boosaardige folteraar se kloue ontsnap? Voor hulle weet, word ouma Hester, Tian en Lisa betrek by 'n gemene pakt met eienaardige ruimtewesens.

As hulle sending misluk, is planeet Aarde in groot gevaar! Dis tyd om die ruimte in te snel. Die monsteragtige Molluske wag . . .