Ouma Mollie en die mensvreter

Ouma Mollie en die mensvreter

R 118.75
4.6(3)

rated at Amazon · checked 9 days ago

View at Amazon

2 offers · 2 retailers

Best price PriceFind tracks

No other tracked retailer beats this price. Compare every offer

Average
R 135.00
Lowest seen
R 118.75
Highest seen
R 135.00
Last change
-R 16.25
First indexed
06 Sep 2026
Retailer
Amazon

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

“Die laaste een in die see is ’n bolletjie snot!” roep ouma Mollie. Haar naam is Mollewania Mollewiekus Nagtegaal. Maar jy kan haar sommer net ouma Mollie noem – die grootse moeilikheidmaker op Seeperdjiebaai. Gelukkig hou Nina haar ouma (gewoonlik) uit die moeilikheid. Vandag is egter nie een van daardie dae nie. Dit begin toe ouma Mollie soos ’n verdrinkende meermin in die bad lê. Gou laai sy vir Nina en Blapsie, die bas?terbrak, in haar kar, Spokie. Hulle sit af see toe. Dis waar hulle in GROTER moeilikheid beland, want ouma Mollie wil mos leer surf. En sy wil die dolfyne voer. En ... Nee, wag, jy moet maar self lees wat TOE gebeur. Ai, as ouma Mollie net geluister het toe Simon Jantjies vir haar waarsku dat daar ’n HAAI in die water is. Oepsie! Die arme haai .. Read more

Similar products