
- Average
- R 54.00
- Lowest seen
- R 54.00
- Highest seen
- R 153.00
- Last change
- R 36.00
- First indexed
- 20 Jul 2019
- Retailer
- Loot
Description
Oupa vertel graag stories wanneer ek vir hom kom kuier. Oupa vertel van die oorlog, van die hongersnood en van die los werkies wat hy moes doen. Hy vertel hoe hy verlief geraak het en toe pa en oupa geword het. Hy vertel van die engelestandbeeld waarby hy as kind elke dag verbygehardloop het skool toe. Maar is dit die engel wat deur al die jare n wakende hand oor Oupa gehou het? Moet wees.