
Padda en die voelgesang
Padda en die voelgesang (Afrikaans, Hardcover)
R 199.00
Loot · checked Today
- Average
- R 199.00
- Lowest seen
- R 153.00
- Highest seen
- R 226.00
- Last change
- -R 27.00
- First indexed
- 22 Dec 2023
- Vendor
- Loot
Een pragtige herfsdag ontdek Padda n pikswart lyster wat roerloos op die grond le. Baie bekommerd wonder hy en sy vriende wat die voel makeer. Padda en die voelgesang is 'n storie vol pret en pragtige illustrasies, maar bevat ook 'n lewensles. In hierdie treffende verhaal maak die diere op n eenvoudige dog mooi manier met die dood kennis en besef hulle hoe n groot voorreg dit is om te lewe.