
Padda En Die Vreemdeling
Padda En Die Vreemdeling (Afrikaans, Hardcover)
R 199.00
Loot · checked Yesterday
- Average
- R 199.00
- Lowest seen
- R 153.00
- Highest seen
- R 232.00
- Last change
- -R 33.00
- First indexed
- 22 Dec 2023
- Vendor
- Loot
Rot, n vreemdeling, slaan kamp op aan die ander kant van die rivier. Padda se maats is vies Rot is anders as hulle. Hy hoort nie daar nie. Hulle waarsku vir Padda om weg te bly van hom af, want alle rotte is vuil, dom en grillerig. Maar Padda besluit om vir Rot beter te leer ken. En wat n verrassing! Rot kan lees en skryf en drie tale praat! Verder is hy altyd vrolik en hulpvaardig. Padda is baie hartseer toe Rot weer vertrek, maar Rot belowe om eendag terug te kom om n brug oor die rivier te bou
Padda en die vreemdeling is 'n storie vol pret en pragtige illustrasies, maar bevat ook 'n waardevolle lewensles.