Paddavissie word groot

Paddavissie word groot

Paddavissie word groot (Afrikaans, Hardcover)

R 139.00

Loot · checked 29 Sep 2026

View at Loot
Average
R 117.00
Lowest seen
R 117.00
Highest seen
R 142.00
Last change
R 22.00
First indexed
04 Jun 2023
Retailer
Loot

Description

Paddavissie is baie lief vir sy stertjie en swem tog te lekker. Maar dan begin dinge verander … hy kry arms en bene! Paddavissie is baie ongelukkig hieroor. Maar miskien besef hy hoe waardevol sy bene is wanneer 'n slang hom bedreig